duimnael|300x300px A Series of Unfortunate Events is 'n Amerikaanse komedie-drama televisiereeks tans beskikbaar op Netflix. Dit is gebaseer op die boekereeks deur Daniel Handler.

Rolverdeling Neil Patrick Harris as Olaf Patrick Warburton as Lemony Malina Weissman as Violet Louis Hynes as Klaus

Verwysings

Kategorie:Amerikaanse televisiereekse