Balenciaga is 'n luukse modehuis wat in 1917 deur die Spaanse ontwerper Cristóbal Balenciaga in San Sebastián, Spanje, gestig is en later na Parys verhuis het. Balenciaga het 'n reputasie as 'n couturier met kompromielose standaarde gehad, en Christian Dior het hom "die meester van ons almal" genoem.Demna, un fil entre streetwear et haute couture

Balenciaga se borrelrompe en sy eienaardige, vroulike, maar "modernistiese" silhoeëtte het die huis se handelsmerk geword.« Cristóbal Balenciaga », une série haute couture

Balenciaga het sy deure in 1972 gesluit en in 1986 onder nuwe eienaarskap heropen. Die huis is nou in besit van die luukse groep Kering.Kering : le patron de Balenciaga nommé à la tête de Saint Laurent

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Spaanse maatskappye