Psoralea mundiana is 'n struik in die familie Fabaceae en is endemies aan die Wes-Kaap. Dit is deel van die fynbos en kom van Bainskloof tot by die Riviersonderendberge voor. Die spesie blom in Desember.

Bronnelys Biodiversityadvisor REDLIST Sanbi Plants of the World Online

mundiana Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika