WISE 0313+7807 (volle naam WISEPA J031325.96+780744.2) is 'n voorwerp met 'n planetêre massa van spektraalklas T8,5 wat sowat 21 ligjare van die Aarde af in die sterrebeeld Kefeus lê.

Ontdekking WISE 0313+7807 is in 2011 ontdek van data wat deur die Wide-field Infrared Survey Explorer (WISE) ingesamel is. Kirkpatrick et al. het in dié jaar 'n artikel gepubliseer oor die ontdekking van 98 nuwe WISE-bruindwerge van spektraaltipe M, L, T en Y, waaronder WISE 0313+7807.

Verwysings

Skakels

Kategorie:Bruindwerge Kategorie:Kefeus (sterrebeeld) Kategorie:Weesplanete