duimnael|regs|Die Elandsberg in die Karoo Elandsberg kan onder meer verwys na:

Elandsberg (682 m) in Breederiviervallei, Langeberg PM, Wes-Kaap, Elandsberg (1684 m) noord van Klein-Swartberge in die Koup, Wes-Kaap, Elandsberg-natuurreservaat noord van Wellington, Wes-Kaap, Elandsberg (2017 m) by Nico Malanpas naby Seymour, Oos-Kaap, Elandsberg (1490 m) buite Cradock, Oos-Kaap, Elandsberg (1745 m) tussen Cradock en Hofmeyr, Oos-Kaap, Elandsberg (c.730 m) in Springbokvlakte van Tankwa-Karoo, Noord-Kaap, Elandsberg (1337 m), 'n koppie naby Strydenburg, Noord-Kaap, Elandsberg (1786 m) naby Paulpietersburg, KwaZulu-Natal, Elandsberg (2013 m) noord van Zastron, Vrystaat, Elandsberg (1893 m) noord van Wakkerstroom, Mpumalanga, Elandsberg (1272 m), 'n heuwel noord van Assen op R511-roete, Noord-Wes / Limpopo,

Kyk ook Elandsberge (987 m) noord van Patensie, Kouga PM, Oos-Kaap, Elandsberge (851 m) in Onder-Bokkeveld suid van Calvinia, Noord-Kaap, Elandsberge (c.610 m) wes van Napier, Overberg, Wes-Kaap,