Die Elandsberg is 'n berg in die Amatholebergreeks, Amathole-distriksmunisipaliteit, Oos-Kaap. Die westelike voet van die berg word deur die Nico Malanpas oorgesteek. Dit bereik 'n hoogte van 2017 m bo seespieël.Reader's Digest Atlas of Southern Africa, 1984,

Plaaslike flora

Verwysings

Kategorie:Berge van Suid-Afrika