Psoralea dreweae is 'n klein struik in die familie Fabaceae en is endemies aan die Wes-Kaap en kom in die Kleinrivierberge bokant Hermanus voor. Die spesie word bedreig deur indringerplante.

Bronnelys Biodiversityadvisor REDLIST Sanbi Plants of the World Online

dreweae Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika