duimnael|Le Bon Marché duimnael|Le Bon Marché
Die Le Bon Marché is een van die toonaangewende en mees eksklusiewe afdelingswinkels ter wêreld en is in Parys aan die linkeroewer van die Seine – rive gauche – tussen Montparnasse en Saint Germain geleë. Die afdelingswinkel is in 1852 deur Aristide Boucicaut gestig en was toe net 'n klein winkeltjie wat uitgebrei het tot 'n groot afdelingswinkel met 'n wye reeks en word as die eerste werklike afdelingswinkel ter wêreld beskou.Bienvenue au Bon Marché, «le plus ancien grand magasin au monde encore en activité»
Die afdelingswinkel is in 1984 deur die Franse luukse konglomeraat LVMH aangekoop en in 1987 het Bernard Arnault besluit om dit in 'n luukse afdelingswinkel te omskep.LE BON MARCHÉ RIVE GAUCHE 'n Tak, La Grande Epicerie de Paris, het sedert 1988 ontwikkel tot Parys se grootste kruidenierswinkel.Saga de Paris : Le Bon Marché
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Geboue en strukture in Parys