Psoralea curtisiae is 'n klein struik in die familie Fabaceae en is endemies aan die Wes-Kaap. Dit kom in die oostelike Overberg tussen Bredasdorp en Heidelberg voor. Dit het 'n voorkomsgebied van 394 km² en daar is ses bevolkings bekend; die spesie word as seldsaam beskou. Die spesie het van sy habitat afgestaan aan gewasverbouing en word tans bedreig deur oorbeweiding en 'n gebrek aan brandbeheer. Die plant is deel van die fynbos en renosterveld.
Bronnelys Biodiversityadvisor REDLIST Sanbi Plants of the World Online
curtisiae Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika