Die swawelbos (Psoralea bracteolata) is 'n struik in die familie Fabaceae. Die spesie is endemies aan die Oos-Kaap en die Wes-Kaap. Die plant is deel van die fynbos en die renosterveld.

Die spesie staan ook bekend as skaapbostee.

Bronnelys Biodiversityadvisor REDLIST Sanbi Plants of the World Online

bracteolata Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika