Psoralea bolusii is 'n klein struik in die familie Fabaceae. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom vanaf die Sederberg tot by die Paarl voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van 10 000 km² en daar is min of meer 20 bevolkings bekend. Die spesie het van sy habitat afgestaan aan die verbouing van koring en die bedreiging bestaan steeds. Dit word ook bedreig deur oorbeweiding en die plant is deel van die fynbos.
Bronnelys Biodiversityadvisor REDLIST Sanbi Plants of the World Online
bolusii Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika