Newels oor Mont Aux Sources is 'n Afrikaanse dokumentêre rolprent wat in 1942 vrygestel is. Die film is deur Johannes J. Boonzaaier en J.C.B Schoeman geregisseer met 'n draaiboek deur Hans Rompel en J.F.J. van Rensburg, vervaardig deur RARO. Die gebeure fokus op die krag en prag van Mont-aux-Sources; die mens is nietig in sy stryd teen die natuur.
Verwysings
Kategorie:Dokumentêre rolprente Kategorie:Afrikaanse rolprente