Ons staan nog 'n dag oor is 'n Afrikaanse film wat in 1942 vrygestel is. Die film is deur D.W. Uys geregisseer en vervaardig deur RARO. Daar is verder min oor hierdie film bekend. Die rolverdeling is Jeffrina de Bruin, Dirk Cloete, Dirk Noeth en Johanna Pieterse.

Verwysings

Kategorie:Afrikaanse rolprente