Siekspens se Droom is 'n Afrikaanse tekenprent wat in 1959 vrygestel is. Die film is deur Rassie Erasmus geregisseer. Dit was 'n Afrikaanse tekenprent wat as voorprogram vir 'Ek sal Opstaan' (1959) gedien het.
Verwysings
Kategorie:Afrikaanse rolprente