Stropers van die Laeveld is 'n Afrikaanse aksiedrama wat in 1962 vrygestel is. Die film is deur David Millin geregisseer met 'n draaiboek deur David Millin en Gert van den Bergh, vervaardig deur Behrmann / Millin Productions en versprei deur MGM.
Sinopsis Geen sinopsis is vir hierdie rolprent beskikbaar nie.
Rolverdeling Die rolverdeling behels Pieter Hauptfleish, Gert van den Bergh (as Mendoza), Willie van Rensburg (as Karel Pienaar), Richard Daneel, Ian Strauss, Eric Egan, James Norval en Emsie Botha.
Verwysings
Kategorie:Afrikaanse rolprente Kategorie:Dramarolprente