Die reën kom weer is 'n Afrikaanse drama wat in 1963 vrygestel is. Die film is deur Pierre D. Botha geregisseer met 'n draaiboek deur Norval Geldenhuys, vervaardig deur Naweekpos Films.
Sinopsis Die reën kom weer skets die stryd om geloof en moed van 'n groep boere en hul families tydens 'n erge droogte.
Rolverdeling Die rolverdeling behels Pieter Bredenkamp, Louw Verwey, Edith Rossouw, Helene de Klerk, Jean de Klerk, Johan Schoeman en Marie Schoeman.
Verwysings
Kategorie:Afrikaanse rolprente