Die jakkals van Tula Metsi is 'n Afrikaanse drama wat in 1967 vrygestel is. Die film is deur Franz Conradie geregisseer met 'n draaiboek ook deur Franz Conradie, vervaardig deur Suiderlig Films.
Sinopsis
Die Jakkals van Tula Metsi fokus op wildveediefstal en die pogings wat aangewend word vir die bewaring van wildlewe.
Rolverdeling
Die rolverdeling is Franz Conradie, Christo Bones, Jerrie Conradie, Johnny Fincham, Kees Harmse, H.C. van Staden, Marianne Brits, en Laomy Danny.
Verwysings