In die lente van ons liefde is 'n Afrikaanse musiekrolprent wat in 1967 vrygestel is. Die film is deur Louis Wiesner geregisseer met 'n draaiboek ook deur Louis Wiesner, vervaardig deur Vita Films.
Sinopsis
In In die lente van ons liefde sentreer die musiek rondom die wel en wee van studentelewe aan die Universiteit van Stellenbosch.
Rolverdeling
Die rolverdeling is Marius Mostert en Tokkie Nel.
Verwysings