Die sewende horison is 'n Afrikaanse aksie, avontuur en melodrama wat in 1958 vrygestel is. Die film is deur Franz Cloete geregisseer en vervaardig. Min is verder oor hierdie rolprent bekend en tot dusver is dit as verlore beskou.
Rolverdeling Die rolverdeling is Les Simmer, Penny Coelen en James Bell.
Verwysings
Kategorie:Afrikaanse rolprente