Oom Piet se plaas is 'n Afrikaanse klug wat in 1949 vrygestel is. Die film is deur T.A. Wilson-Yelverton geregisseer en vervaardig. Dit gaan oor twee verliefdes wat meeding om 'n meisie se aandag, maar dan onverwags opsy geskuif word wanneer 'n derde minnaar op die toneel verskyn. Die rolverdeling is T.A. Wilson-Yelverton en E de Nysschen.
Verwysings
Kategorie:Afrikaanse rolprente