Wanneer die masker val is 'n Afrikaanse drama wat in 1955 vrygestel is. Die film is deur Hennie van den Heever geregisseer met 'n draaiboek deur Gert Nel, vervaardig deur Werda Films. Min is verder bekend oor hierdie rolprent.

Rolverdeling Die rolverdeling is Gert Nel, Ena de Lange, Jakkie Ferreira, Louise Erasmus en Piet Maree.

Verwysings

Kategorie:Afrikaanse rolprente