Die Groot wit voël is 'n Afrikaanse film wat in 1956 vrygestel is. Die film is deur Alex Bryce geregisseer en vervaardig deur Dominium Films. Hierdie verhaal beskryf die invloei van swart werkers na Suid-Afrikaanse myne.
Rolverdeling Die rolverdeling is Berdine Grünewald, Ivan Berold, Anthony Cullen en Joel Herold.
Verwysings
Kategorie:Afrikaanse rolprente