Eriospermum titanopsoides is 'n knolagtige geofiet wat deel van die Asparagaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap op die Knersvlakte voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van 1552 km² en sy getalle het gedaal weens onwettige versameling deur tuinboukundiges. Daar word beraam dat die spesie se getalle met 50% gaan daal oor die volgende 30 jaar.

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

titanopsoides Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika