Eriospermum sabulosum is 'n klein, knolagtige geofiet wat deel van die Asparagaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Noord-Kaap suidwes van Kamieskroon voor. Daar is een bevolking bekend wat bedreig word deur landbou aktiwiteite.

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

sabulosum Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika