Eriospermum parvulum is 'n klein, knolagtige geofiet wat deel van die Asparagaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Noord-Kaap in die Richtersveld naby Kuboes voor. Daar is een bevolking bekend en die spesie het 'n voorkomsgebied van kleiner as 10 km². Die spesie se habitat gaan agteruit.

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

parvulum Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika