Eriospermum minutipustulatum is 'n knolagtige geofiet wat deel van die Asparagaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap op die Koebee-eskarp in die Knersvlakte voor. Daar is een bevolking bekend wat bedreig word deur oorbeweiding, veral bokke. Die spesie is deel van die renosterveld.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World
minutipustulatum Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika