Eriospermum rhizomatum is 'n knolagtige geofiet wat deel van die Asparagaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap van Oudtshoorn tot by Calitzdorp voor. Die plant se getalle het reeds met 10% gedaal as gevolg van vertrapping deur volstruise en die bedreiging hou aan.

Bronne Sanbi Plants of the World Online

rhizomatum Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika