Eriospermum laxiracemosum is 'n knolagtige geofiet wat deel van die Asparagaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap van Vanrhynsdorp tot by Clanwilliam voor. Dit het 'n voorkomsgebied van 550 km² en word bedreig deur die verbouing rooibostee.
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
laxiracemosum Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika