Acmadenia candida is 'n struikie wat deel van die Rutaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap in die Hottentots-Hollandberge voor. Die plant was vir 'n tyd lank beskou as uitgestorwe maar twee bevolkings van minder as 100 plante is herontdek. Die spesie word bedreig deur indringerplant, veral Pinus-spesies, vertrapping deur stappers en te veel veldbrande. Die plant is deel van die fynbos.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World
candida Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika