Agaricus pilatianus is 'n giftige sampioenspesie in die genus Agaricus. Dit kom voor in Europa en is wit- tot roomkleurig en verkleur wanneer dit gesny, gekrap of beskadig word. Die hoed kan tot 12 cm in deursnit en 8 cm in hoogte word. Dit is die eerste in 1974 deur Gábor Bohus beskryf.

pilatianus Kategorie:Swamme beskryf in 1974 Kategorie:Swamspesies Kategorie:Taksons beskryf deur Gábor Bohus