Bauhinia bowkeri is 'n struik of 'n boom wat deel van die Fabaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap voor. Daar is vyf bevolkings bekend en die spesie word bedreig deur bestaanslandbou.
Die boom se FSA-nommer is 208.4.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Galery
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World
bowkeri Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika