Die ranksaffraan (Lauridia tetragona) is 'n rank struik wat deel van die Celastraceae familie is. Die spesie is inheems aan Eswatini en Suid-Afrika. In Suid-Afrika kom die plant in KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga, Oos-Kaap en die Wes-Kaap voor.
Die boom se FSA-nommer is 411.1.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Galery
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World
tetragona Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Suid-Afrika