Die ranksaffraanboom (Lauridia reticulata) is 'n struik of 'n boom wat deel van die Celastraceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga, Oos-Kaap en die Wes-Kaap voor.
Die boom se FSA-nommer is 411.3.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World
reticulata Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika