Die fynbauhinia (Bauhinia natalensis) is 'n struik wat deel van die Fabaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in KwaZulu-Natal, Mpumalanga en die Oos-Kaap voor.

Die boom se FSA-nommer is 208.5.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Galery

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World

natalensis Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika