Preston 380px Ligging van Lancashire in Engeland Wapen 190px|senter 75px|senter Vlag 90px|senter Land Land (VK) Administratiewe gewes Noordwes-Engeland Historiese graafskap 20px Lancashire Koördinate Oppervlakte: - Totaal 142.22 vk km Hoogte bo seevlak ? m Bevolking: - Totaal (2011) 97 886 - Bevolkingsdigtheid 982/vk km Tydsone GMT - Somertyd GMT+1 Bynaam Proud Preston Amptelike Webwerf www.preston.gov.uk
Preston is 'n stad in die noordweste van Engeland (in die Verenigde Koninkryk), tussen Bolton en Blackpool. Die stad het 'n bevolking van 97 886 in 2011. Daar is ook 16 plekke in die Verenigde State van Amerika, twee plekke in Kanada, twee in Australië en 3 in Skotland wat na Preston genoem is.
Geskiedenis In die Domesday Book van 1086 is Preston as Prestune gelys.
Demografie Preston was die 50ste stad in die Verenigde Koninkryk. In 2006 was 84,6% van sy bevolking Blankes, 11,6% Indiërs, 1,1% Swartes, 0,8% Chinese.
Susterstede 21px Recklinghausen, Duitsland 21px Nîmes, Frankryk 21px Almelo, Nederland 21px Kalisz, Pole
Kategorie:Nedersettings in Lancashire