Bolton 280px Ligging van Bolton in Engeland Groter Manchester 180px|center 120px|center Bolton stadshuis 120px|center|border Land  Graafskap Groter Manchester (voorheen Lancashire) Koördinate  Bevolking:    - Totaal (2011) 194 189 Tydsone GMT  - Somertyd UTC+1 Amptelike Webwerf www.bolton.gov.uk

Bolton is 'n groot dorp (nie 'n stad nie) in die noordweste van Engeland (in die Verenigde Koninkryk), tussen Manchester en Preston. Die dorp het 'n bevolking van 194 189 in 2011 gehad. Daar is ook 7 plekke in die Verenigde State van Amerika en een in Kanada wat na Bolton genoem is.

Susterstede 21px Paderborn, Duitsland (1975) 21px Le Mans, Frankryk (1967)

Kategorie:Nedersettings in Engeland