Sheffield 280px Ligging van Sheffield in Engeland Wapen 180px|senter 75px|senter Suid-Yorkshire 100px|senter Land Land (VK) Graafskap 20px Suid-Yorkshire Koördinate Oppervlakte: - Totaal 122,5 vk km Bynaam Steel City Bevolking: - Totaal (2020) 557 039 - Bevolkingsdigtheid 4 547/vk km Tydsone UTC +0 (MGT) - Somertyd UTC +1 (BST) Burgemeester (Lord Mayor) Anne Murphy (Lab) Amptelike webwerf sheffield.gov.uk
duimnael|links|upright|Sheffield se stadhuis Sheffield is 'n stad in die noorde van Engeland (in die Verenigde Koninkryk), tussen Nottingham en Leeds. Die stad het in 2020 'n bevolking van 557 039 gehad. Daar is ook agt plekke in die Verenigde State van Amerika en twee in Nieu-Seeland wat na Sheffield genoem is. Die stad het omtrent twee miljoen bome. Dit was een van die gasheerstede tydens die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1966.
Demografie Sheffield is een van die agt grootste stede in die Verenigde Koninkryk. In 2005 was 88,7% van sy bevolking Blankes, 5,4% Indiërs, 2,4% Swartes, en 3,5% ander. 68,6% van die bevolking is Christene, 4,6% is Moslems, 18% het geen godsdiens nie en ander godsdienste behels ongeveer 1%.
Die Universiteit van Sheffield is ook hier geleë.
Susterstede
Eksterne skakels
Amptelike webwerf
Kategorie:Nedersettings in Suid-Yorkshire