Aloinopsis loganii is 'n klein vetplantjie wat deel is van die Aizoaceae familie. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap. Dit kom by Matjiesfontein voor en het 'n voorkomsgebied van kleiner as 10 km². Die plant word bedreig deur oorbeweiding.

Galery

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

loganii Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika