Die streepvygie (Aloinopsis rubrolineata) is 'n klein vetplantjie wat deel is van die Aizoaceae familie. Die spesie is endemies aan die Oos-Kaap. Dit kom vanaf Graaff-Reinet tot by Cradock en Jansenville voor. Die spesie het 'n voorkomsgebied van 5924 km².
Galery
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
rubrolineata Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika