Aloinopsis rosulata is 'n klein vetplantjie wat deel is van die Aizoaceae familie. Die spesie is endemies aan die Oos-Kaap en die Wes-Kaap. Dit kom vanaf Beaufort-Wes tot by Willowmore en Steytlerville voor. Die spesie is deel van die Nama-Karoo-ekostreek.

Galery

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

rosulata Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika