Aloinopsis malherbei is 'n klein vetplantjie wat deel is van die Aizoaceae familie. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap. Dit kom vanaf Kliprand tot by Calvinia voor en het 'n voorkomsgebied van 2356 km². Die spesie is deel van die Sukkulente Karoo-ekostreek.
Galery
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
malherbei Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika