Aloinopsis luckhoffii is 'n klein vetplantjie wat deel is van die Aizoaceae familie. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en die Wes-Kaap. Dit kom vanaf Kliprand tot by Loeriesfontein voor.
Galery
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
luckhoffii Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika