Aloinopsis acuta is 'n klein vetplantjie wat deel is van die Aizoaceae familie. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap. Dit kom vanaf die Roggeveldberge-eskarp tot by die Nuweveldberge voor. Die spesie word as seldsaam beskou.

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

acuta Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika