Die hondebal (Gibbaeum heathii) is 'n klein vetplant wat deel van die Aizoaceae familie is. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom in die Klein-Karoo voor.

Die spesie staan ook bekend as die hondebalvygie en volstruiswater.

Galery

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

heathii Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika