Die Queen Anne Hotel is 'n hotel in Sutterstraat, San Francisco. Dit is 'n historiese Victoriaanse huis in die Koningin Anna-argitektuurstyl wat in die painted lady-styl versier is. Dit was oorspronklik 'n kosskool vir meisies en het die aardbewing van 1906 in San Francisco net-met oorleef.
Spookhuis Die hotel is 'n gewilde plek om spoke te probeer vind. Die hoof van die voormalige afrondingskool, Mary Lake, spook na bewering in haar voormalige kantoor in kamer 410.
Verwysings
Skakels Amptelike webtuiste
Kategorie:Vermeende spookhuise Kategorie:San Francisco