Gibbaeum pilosulum is 'n klein vetplant wat deel van die Aizoaceae familie is. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom suid van Touwsberg in die Klein-Karoo voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van kleiner as 100 km² en daar is tien subpopulasies bekend. Die kwaliteit van die habitat neem af weens oorbeweiding en vertrapping deur vee.
Galery
Bron REDLIST Sanbi Plants of the World Online
pilosulum Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika