Vanzijlia annulata is 'n klein vetplant wat deel is van die Aizoaceae familie. Die spesie is endemies aan die Noord- en die Wes-Kaap.
Die genus bestaan uit slegs een spesie, Vanzijlia annulata en dit is dus 'n monotipiese takson.
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Monotipiese takson Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika