Antimima leipoldtii is 'n klein vetplant wat deel van die Aizoaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap vanaf Worcester tot by Robertson voor. Daar is ses subpopulasies bekend in 'n voorkomsgebied van 2200 km² wat bedreig word deur die aanplant van wingerde. Die spesie is deel van die fynbos.

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

leipoldtii Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika