Antimima limbata is 'n klein vetplant wat deel van die Aizoaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap van Langebaan tot by St. Helenabaai voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van 560 km² en het reeds baie van sy habitat afgestaan aan indringerplante en gewasverbouing. Die oorblywende subpopulasies is gedefragmenteer en kom in geïsoleerde graniet rotsstapels voor.
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
limbata Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika