Gibbaeum nebrownii is 'n klein vetplant wat deel van die Aizoaceae familie is. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom voor in die Klein-Karoo by Ladismith. Dit het 'n voorkomsgebied van kleiner as 20 km² en daar is twee, klein gefragmenteerde subpopulasies veroorsaak deur vertrapping deur wild en versameling deur tuiniers.

Infraspesies Die spesie het twee infraspesies: Gibbaeum nebrownii subsp. johnstonii (van Jaarsv. & S.A.Hammer) Pavelka Gibbaeum nebrownii subsp. nebrownii

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

nebrownii Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika